Die een waarin die parlement weer brand; iemand wil hê daai moegoe DD moet die Zondoverslag in ontvangs neem; en ek wonder hoerehel trap ‘n dinosourus ‘n spoor in lawa sonder om sy voet te brand.